Menu

Testimonials

”Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om vir Daleen Lotter van Liberty baie dankie te sê vir jou uitstekende hulp en bystand met my eis wat ek by Liberty aan gegaan het. Ek kon regtig nie vir beter vra nie , en dankie jy altyd bereid is om te luister en jy nooit n beperking het met tyd nie. Ek en Naomi waardeer jou opreg en dankie Liberty vir die besondere werk”

Jan

“Daleen is resilient in her approach and goes out of her way to assist customers. Her friendly smile and human touch put existing and prospective customers at ease. I have known her as a friend, colleague and now as my broker. I have referred and will refer customers to her without thinking twice.”

Hannetjie

“I loved how professional you were and your step by step explanation in my applications. You are a professional darling. Lovely to know you.”

Nne

“Hereby I want to thank Daleen Lotter for the excellent service she rendered when I invested my pension money. The way she explained the different options was just FANTASTIC and much appreciated .Give that girl a double BELLS”

Ben

“Passion, knowledge and a genuine interest in achieving the best for clients is what makes a truly professional Financial Adviser. Griselda had this and more. Her dedication to clients, business excellence and education sets her apart and I would highly recommend her to anyone wanting to achieve better financial outcomes.”

Julia Bosiu

“Griselda Pieters delivers a very professional service as a financial advisor, she is a very friendly person , really goes the extra mile when it goes to customer service and planning regarding my financial position , being not only your financial advisor but also a true friend. Hands-on person, that keeps you up to date on your portfolio. Will advise all to use Griselda Pieters when it comes to your financial planning.”

Mr and Mrs LJ Cloete

“I would recommend Griselda Pieters as a financial adviser to anyone anytime. She is very dedicated when it comes to financial planning, she is very friendly , very professional, and also have good knowledge in the industry and above all are very passionate about her work, she has a real interest in achieving the best for her clients.”

Genoveve Fouche

“Ons was baie tevrede met die diens wat JJ du Preez en Willem van den Berg ons gebied het. Ons Navrae is onmiddelik hanteer en hulle diens was baie profesioneel en ons hoef vir geen terugvoer te wag nie. Albei is altyd bereid om die ekstra myl te gaan om ons te help. Altyd beskikbaar en baie beleefd!”

Johan & Wanda Herbst

“JJ du Preez was baie behulpsaam, het so gou as moontlik terugvoer gegee op enige vrae wat ek gehad het. Het gereel vir verpleegster om my te kom wat baie goed was want ek is baie besig. Binne n week was al my sake afgehandel en my dekking in plek. Sal hom beslis aan beveel vir enige klient”

Tielman Herbst

“JJ was baie deeglik en het alles mooi aan my verduidelik, ons het binne 2 dae alle papier werk afgehandel en my fondse is suksesvol oorgedra soos versoek. JJ was baie profesioneel en het elke liewe sin vir my verduidelik sodat ek weet wat aangaan”

Marieta du Toit

“Baie deeglik en profesioneel, het alles mooi uit een gesit en verduidelik wat ek nodig het en wat ek te veel van het. Ek vertrou hom en is baie tevrede”

Sean Gottsch

“JJ en Willem was baie behulpsaam en ek het dadelik gerus gevoel toe hulle my polis oor neem, veranderinge op polis is mooi aan verduidelik asook hoekom sekere veranderinge nodig is. Baie dankie julle”

Janke Eloff

“We would like to take this opportunity to thank Nadine van Wyk (Our Financial Advisor) for always going the extra mile for us. Whenever we require changes to our Policies she always helps with a sense of urgency and ensures we make the best possible decisions for our Family.

She would even come to our house at a time that suited us and explain any new products or the impact of the changes we require to ensure that we are 100% on the same page.

She would always propose a few scenarios on the product we are looking at or want to change to, to make sure we make the best decision and reach our personal financial goals.

We are privileged to have Nadine as our financial advisor and hope to deal with her for many years to come.”

Marlene and James Gordon

“I truly have the best advisor Nadine van Wyk. She is always helpful and goes out of her way to assist me and my husband.

My mom sister was suddenly diagnosed with cancer and she needed a medical-aid. She spoke to a few companies advisors. I told my mom if you really want to talk to someone who cares and go the extra mile contact Nadine.

Nadine went out of her way to contact a person at CANSA to assist my mom’s sister with the support that she needs.

She has a heart of gold and really cares for her clients and their needs.”

Mrs Graham

“Nicole has taken the time to understand our financial needs, goals and preferences before she made any recommendations. I am delighted with her service. It is refreshing to have a financial advisor that always puts their clients’ interests and needs first.”

Cecile

“Nicole has helped simplify my finances and helped me set achievable financial goals. I would recommend her to anyone wanting to achieve better financial outcomes.”

Garreth

“Ek wil van die geleentheid gebruik maak om my absolute dank uit te spreek aan Daleen Lotter vir die Puik dens wat sy aan my gelewer het oor die afgelope twee en n half jaar. Sy is uiters toegewyd aan haar werk en kundig in haar veld.

Ek is n pensioenaris en is gewldig gelukkig dat sy oor my pad gekom het met raad en hulp met my pensioen belegging. As mens is sy uiters standvastig met goeie morele waardes en ‘n sprankelinde persoonlikheid en goeie sin vir humor.

Ek is op n pad geneem waar elke detail van my finansieele toekoms haarfyn aan my verduidelik is.
Baie dankie Daleen en mag jy n geseende feestyd beleef saam met jou gesin en vriende.”

Jerry Engelbrecht

“Ek wil net vreeslik baie dankie se vir die absolute fantastiese diens wat ek van Rhynhardt van der Vyver ontvang het.

Eerstens was die foon oproep wat ek heel eerste ontvang het, baie profesioneel hanteer en ek kon jou duidelik hoor en verstaan. Die dag met die ontmoeting waar jy als aan my verduidelik het, het seepglad verloop en ek was glad nie in die donker gelaat nie.

Wat ek vreeslik waardeer, is die feit dat as jy nie seker was oor n vraag wat ek gevra het nie, het jy vir my gaan uit vind en dadelik laat weet. Terwyl ons als bespreek het, het jy gepraat met woorde wat ek verstaan sodat dit nie vir my voel of jy net n gat in my kop wil praat nie.

Absolute stunning makelaar!! Die diens wat ek ontvang het deur jou was absoluut fantasties en ek glo ons gaan nog goed saam werk in die toekoms. Baie baie dankie!!”

Zelmie Fourie

“Veranda became my financial adviser in 2017. She presented me with a financial plan that made me confident in her abilities. I am very satisfied with my Income Protection Plan as this gave me peace of mind that if I would become occupationally disabled that I am sufficiently covered. She also made me more knowledgeable about Dreaded Disease Cover and why it is important to have cover in place. Liberty’s service was outstanding, and I am proud to be insured by them.”

Michael Delport

“Hiermee, wil ek en my eggenoot, Dawie graag vir Rhynhardt van der Vyver bedank vir sy professionele en flinke diens, aangaande ons polisse by Liberty. Hy het absoluut ons belange op die hart gedra en na alle moontlikhede gekyk wat vir ons belangrik is.

Hy het ons stap vir stap verduidelik en alles so mooi uiteengesit. Ons kan nou met geruste harte slaap en hom aanbeveel vir alle bestaande sowel as nuwe kliëne van Liberty.”

Estelle Hugo

“Graag bring ek onder u aandag die uitstekende diens en geduld getoon deur Gerda Potgieter wat ek ontvang het oor al die jare wat sy my finansieele adviseur is by Liberty. Ek wil net dankie sê vir jou professionaliteit altyd bereidwilligheid om te help, jou dienste beveel ek enige tyd aan nuwe kliente. Dankie Gerda! Ek sal jou aanhou ondersteun. “

Chrisna Giessing

“Thanks for your hospitality you have made this saving thing more easier and amazing for me. I cannot express my full thanks but hopefully these words are a start. You are blessing and thanks for being you. This world need more people like you.”

Doreen Bogale

“Na my man Mei maand oorlede is, was Liberty my redding om sy polisse vir my uit te betaal. Was dit nie vir Gerda van Liberty nie sou ons hom nie kon begrawe het nie. Met Liberty kan geen een ‘n fout maak nie. Baie dankie Liberty en Gerda vir hulle puik diens. Ek waardeer dit. Liberty is die beste.”

Mev Bam

“My experience with Gerda Potgieter has been great since I joined Liberty in 2014! She has given great advice on the policies and packages that are suitable for me! I will forever be grateful for all the advice as I know it will benefit me and my daughter in the future! I like being with Liberty and having Gerda as my financial adviser! She’s fantastic to work with!”

Vinita Taffa

“Just a big thumbs up to Gerda Potgieter from Liberty Rustenburg. I am totally impressed in the manner she handled the account since she has taken it over. Our team at Stay Easy hotel Rustenburg is comfortable in investing their money with the Liberty agent in Rustenburg.”

Willie Kruger

“Ek baie tevrede met die diens wat ek by Liberty kry. Gerda Potgieter doen haar uiterste bes en lewer uitstekende diens!”

Hannes

North West Franchise is an affiliate of Liberty

The information contained in this document does not constitute advice by North West Franchise. Any legal, technical or product information contained in this document is subject to change from time to time. If there are any discrepancies between this document and the contractual terms or, where applicable, any fund rules, the latter will prevail. Past performance cannot be relied on as an indication of future performance. Investment performance will depend on the growth in the underlying assets, which will be influenced by inflation levels in the economy and prevailing market conditions. Any recommendations made must take into consideration your client’s specific needs and unique circumstances.

Liberty is an Authorised Financial Services Provider in terms of the FAIS Act (License No. 2409)